Deuteronomium 20:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar die vroue en die kindertjies+ en die mak diere+ en alles wat in die stad is, al sy buit, moet jy vir jou plunder;+ en jy moet die buit eet van jou vyande, wat Jehovah jou God aan jou gegee het.+ 1 Samuel 15:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Waarom het jy dan nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie, maar gulsig op die buit afgepyl+ en gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah?”+
14 Maar die vroue en die kindertjies+ en die mak diere+ en alles wat in die stad is, al sy buit, moet jy vir jou plunder;+ en jy moet die buit eet van jou vyande, wat Jehovah jou God aan jou gegee het.+
19 Waarom het jy dan nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie, maar gulsig op die buit afgepyl+ en gedoen wat sleg was in die oë van Jehovah?”+