11 En die volgende dag het Saul+ die volk in drie afdelings opgestel;+ en hulle het gedurende die oggendwaak+ tot binne-in die kamp gekom en die Ammoniete verslaan+ totdat die dag warm geword het. Toe sommige oorgebly het, is hulle verstrooi, en daar het onder hulle nie twee bymekaar oorgebly nie.+