Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 36:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarom het Esau in die bergstreek Seïr+ gaan woon. Esau is Edom.+

  • Genesis 36:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 sjeik Magʹdiël, sjeik Iram. Dit is die sjeiks van Edom+ volgens hulle woonplekke in die land van hulle besitting.+ Dit is Esau, die vader van Edom.+

  • Maleagi 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Omdat Edom bly sê: ‘Ons is verpletter, maar ons sal terugkeer en die verwoeste plekke opbou’, het Jehovah van die leërs só gesê: ‘Húlle sal bou; maar ék sal afbreek.+ En mense sal hulle beslis “die gebied van goddeloosheid” noem en “die volk wat tot onbepaalde tyd deur Jehovah veroordeel is”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel