22 En Eli was baie oud, en hy het gehoor+ van alles wat sy seuns aan die hele Israel bly doen het+ en hoe hulle by die vroue gaan lê+ het wat by die ingang van die tent van samekoms gedien het.+
17 Toe het die bringer van die nuus geantwoord en gesê: “Israel het voor die Filistyne gevlug, en die manskappe het ook ’n groot nederlaag gely;+ en ook u twee seuns—Hofni en Piʹnehas+—het gesterf, en die ark van die ware God is buitgemaak.”+