Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 10:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Toe het Moses vir Hobab, die seun van Reʹhuel,+ die Midianiet, die skoonvader van Moses, gesê: “Ons vertrek na die plek waarvan Jehovah gesê het: ‘Ek sal dit aan julle gee.’+ Kom tog saam met ons, en ons sal beslis aan jou goed doen,+ want Jehovah het goeie dinge oor Israel gespreek.”+

  • Numeri 10:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En as jy saam met ons kom,+ ja, dan sal ons met die goedheid waarmee Jehovah aan ons goed sal doen, ook aan jou goed doen.”

  • Numeri 24:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Toe hy die Keniete+ sien, het hy sy spreuk voortgesit en gesê:

      “Blywend is jou woonplek, en op die krans is jou woning geplaas.

  • Rigters 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En die kinders van die Keniet,+ wie se skoonseun Moses was,+ het saam met die kinders van Juda uit die palmstad+ na die wildernis van Juda opgetrek, wat suid van Arad+ lê. Toe het hulle onder die volk gaan woon.+

  • Rigters 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Terloops, Heber,+ die Keniet, het hom afgeskei van die Keniete,+ die kinders van Hobab, wie se skoonseun Moses was,+ en sy tent was opgeslaan naby die groot boom in Saänanʹnim, wat by Kedes is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel