-
2 Kronieke 28:15Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
15 Toe het die manne wat by name aangewys is,+ opgestaan en die gevangenes geneem, en hulle het al hulle naaktes uit die buit geklee. En hulle het hulle geklee+ en aan hulle sandale verskaf en hulle laat eet+ en drink+ en hulle gesalf. Verder het hulle almal wat gestrompel het, op die esels vervoer+ en hulle na Jeʹrigo,+ die palmstad,+ gebring, langs hulle broers. Daarna het hulle na Samariʹa+ teruggekeer.
-