Psalm 36:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want hy het te vleiend teenoor homself gehandel in sy eie oë+Om sy oortreding uit te vind ten einde dit te haat.+ Psalm 125:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat dié betref wat afwyk na hulle krom weë,+Jehovah sal hulle laat weggaan saam met dié wat skadelike dinge beoefen.+Daar sal vrede oor Israel wees.+ Prediker 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+ Maleagi 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Van die dae van julle voorvaders af het julle van my voorskrifte afgewyk en dit nie onderhou nie.+ Keer terug tot my, en ek sal tot julle terugkeer”,+ het Jehovah van die leërs gesê. En julle het gesê: “In watter opsig sal ons terugkeer?”
2 Want hy het te vleiend teenoor homself gehandel in sy eie oë+Om sy oortreding uit te vind ten einde dit te haat.+
5 Wat dié betref wat afwyk na hulle krom weë,+Jehovah sal hulle laat weggaan saam met dié wat skadelike dinge beoefen.+Daar sal vrede oor Israel wees.+
13 ’n Behoeftige maar wyse kind+ is beter as ’n ou maar dwase koning+ wat nie genoeg te wete gekom het om hom nog langer te laat waarsku nie.+
7 Van die dae van julle voorvaders af het julle van my voorskrifte afgewyk en dit nie onderhou nie.+ Keer terug tot my, en ek sal tot julle terugkeer”,+ het Jehovah van die leërs gesê. En julle het gesê: “In watter opsig sal ons terugkeer?”