Spreuke 28:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ’n Leier wat ’n gebrek aan ware onderskeidingsvermoë het, is ook oorvloedig in bedrieglike gebruike,+ maar hy wat onregverdige wins haat,+ sal sy dae verleng.
16 ’n Leier wat ’n gebrek aan ware onderskeidingsvermoë het, is ook oorvloedig in bedrieglike gebruike,+ maar hy wat onregverdige wins haat,+ sal sy dae verleng.