Josua 15:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 Maon,+ Karmel en Sif+ en Jutta, 1 Samuel 25:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En daar was ’n man in Maon,+ en sy werk was in Karmel.+ En die man was baie vermoënd, en hy het drieduisend skape en duisend bokke gehad; en hy was besig om sy skape in Karmel te skeer.+
2 En daar was ’n man in Maon,+ en sy werk was in Karmel.+ En die man was baie vermoënd, en hy het drieduisend skape en duisend bokke gehad; en hy was besig om sy skape in Karmel te skeer.+