Genesis 4:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die naam van sy broer was Jubal. Hy was die vader van almal wat op die harp+ en die fluit+ speel. Psalm 33:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Betuig dank aan Jehovah op die harp;+Speel melodieë vir hom op ’n tiensnarige instrument.+
21 En die naam van sy broer was Jubal. Hy was die vader van almal wat op die harp+ en die fluit+ speel.