Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En só moet jy dit maak: driehonderd el+ die lengte van die ark, vyftig el sy breedte en dertig el sy hoogte.

  • Deuteronomium 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.

  • 2 Samuel 21:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En daar het weer eens oorlog ontstaan in Gat,+ toe daar ’n buitengewone groot man was, met ses vingers aan elke hand en ses tone aan elke voet, vier-en-twintig in getal; en ook hy is vir die Refaïete+ gebore.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel