1 Samuel 16:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarna het Isai Samma+ laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.” 2 Samuel 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Amnon het ’n metgesel gehad met die naam Joʹnadab,+ die seun van Simea,+ Dawid se broer; en Joʹnadab was ’n baie wyse man.
9 Daarna het Isai Samma+ laat verbygaan, maar hy het gesê: “Ook hierdie een het Jehovah nie uitgekies nie.”
3 En Amnon het ’n metgesel gehad met die naam Joʹnadab,+ die seun van Simea,+ Dawid se broer; en Joʹnadab was ’n baie wyse man.