1 Samuel 16:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Daarop het Isai ’n esel, brood en ’n leersak+ met wyn en ’n boklam geneem en dit deur die hand van sy seun Dawid na Saul toe gestuur.+ Spreuke 3:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+ Spreuke 18:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Die geskenk van ’n mens maak vir hom die weg wyd oop,+ en dit sal hom selfs voor vernames bring.+
20 Daarop het Isai ’n esel, brood en ’n leersak+ met wyn en ’n boklam geneem en dit deur die hand van sy seun Dawid na Saul toe gestuur.+
27 Moenie die goeie terughou van dié aan wie dit toekom+ wanneer dit in die mag van jou hand is om dit te doen nie.+