1 Samuel 14:52 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 52 En al die dae van Saul het die oorlog teen die Filistyne hewig gebly.+ Wanneer Saul ’n sterk man of ’n dapper persoon gesien het, het hy hom by hom versamel.+ Spreuke 20:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Deur raad word planne stewig bevestig,+ en met bekwame leiding moet jy jou oorlog voer.+
52 En al die dae van Saul het die oorlog teen die Filistyne hewig gebly.+ Wanneer Saul ’n sterk man of ’n dapper persoon gesien het, het hy hom by hom versamel.+