Eksodus 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En Mirjam het die manne in wisselsang bly antwoord:+ “Sing tot Jehovah,+ want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.”+ Rigters 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En op dié dag het Deboʹra+ saam met Barak,+ die seun van Abinoʹam,+ ’n lied aangehef+ en gesê:
21 En Mirjam het die manne in wisselsang bly antwoord:+ “Sing tot Jehovah,+ want hy het hoog verhewe geword.+Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.”+