Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 4:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 het hy Kain en sy offer glad nie gunstig aangesien nie.+ En Kain het baie kwaad geword,+ en sy gesig het somber geword.

  • Spreuke 14:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 ’n Kalm hart is die lewe van die vlees,+ maar jaloesie is verrotting vir die gebeente.+

  • Spreuke 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+

  • Jakobus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want waar daar jaloesie+ en twisgierigheid is, daar is wanorde en allerhande veragtelike dinge.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel