1 Samuel 20:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+ 1 Samuel 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het Dawid opgestaan en op dié dag voortgegaan om vir Saul te vlug,+ en hy het eindelik by Agis, die koning van Gat,+ gekom. Spreuke 27:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Daar is die wreedheid van woede, ook die vloed van toorn,+ maar wie kan voor jaloesie standhou?+ 1 Timoteus 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 is hy opgeblase van trots+ en verstaan hy niks,+ maar is hy verstandelik+ siek ten opsigte van twisvrae en debatte oor woorde.+ Uit hierdie dinge spruit afguns,+ twis, smadende+ taal, bose agterdog,
33 Daarop het Saul die spies na hom toe gegooi om hom te tref;+ en Joʹnatan het te wete gekom dat sy vader besluit het om Dawid dood te maak.+
10 Toe het Dawid opgestaan en op dié dag voortgegaan om vir Saul te vlug,+ en hy het eindelik by Agis, die koning van Gat,+ gekom.
4 is hy opgeblase van trots+ en verstaan hy niks,+ maar is hy verstandelik+ siek ten opsigte van twisvrae en debatte oor woorde.+ Uit hierdie dinge spruit afguns,+ twis, smadende+ taal, bose agterdog,