Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 18:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daarop het Saul gesê: “Só sal julle vir Dawid sê: ‘Die koning skep nie behae in ’n bruidsprys+ nie, maar in honderd voorhuide+ van die Filistyne, om hom op die vyande van die koning te wreek.’”+ Maar Saul het planne beraam om Dawid deur die hand van die Filistyne te laat val.

  • 2 Samuel 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het hy in die brief geskryf en gesê:+ “SIT Uriʹa aan die voorpunt van die hewigste stormaanvalle,+ en julle moet agter hom terugtrek, en hy moet neergeslaan word en sterf.”+

  • 2 Samuel 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Waarom het jy die woord van Jehovah verag deur te doen wat sleg is+ in sy oë? Uriʹa, die Hetiet, het jy met die swaard doodgemaak,+ en sy vrou het jy vir jou as vrou geneem,+ en hom het jy deur die swaard van die kinders van Ammon doodgemaak.

  • Psalm 7:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Sy moeilikheid sal op sy eie hoof terugkom,+

      En op die kroon van sy hoof sal sy eie geweld neerdaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel