Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 20:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Maar Joʹnatan het sy vader Saul geantwoord en vir hom gesê: “Waarom moet hy doodgemaak word?+ Wat het hy gedoen?”+

  • Jeremia 26:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar julle moet vir seker weet dat julle onskuldige bloed oor julle en oor hierdie stad en oor sy inwoners bring as julle my doodmaak,+ want Jehovah het my inderdaad na julle toe gestuur om al hierdie woorde voor julle ore te spreek.”+

  • Matteus 27:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en gesê: “Ek het gesondig toe ek regverdige bloed verraai het.”+ Hulle het gesê: “Wat het dit met ons te doen? Dit is jou saak!”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel