Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En wat jou betref, jy moet jou heupe omgord,+ en jy moet opstaan en vir hulle alles sê wat ek jou beveel. Moenie weens hulle met verskrikking vervul word nie,+ sodat ek jou nie voor hulle met verskrikking vervul nie.

  • Jeremia 26:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Só het Jehovah gesê: ‘Gaan staan in die voorhof van die huis van Jehovah,+ en jy moet aangaande al die stede van Juda wat kom om hulle by die huis van Jehovah neer te buig, al die woorde spreek wat ek jou sal beveel om tot hulle te spreek.+ Moenie ’n enkele woord wegneem nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel