39 En ek is vandag swak hoewel ek as koning gesalf is,+ en hierdie manne, die seuns van Seruʹja,+ is vir my te hard.+ Mag Jehovah die kwaaddoener volgens sy slegtheid vergeld.”+
10 Maar die koning het gesê: “Wat het ek met julle te doen,+ julle seuns van Seruʹja?+ Laat hom so ’n vloek uitspreek,+ want Jehovah het vir hom gesê:+ ‘Spreek ’n vloek oor Dawid uit!’ Wie sou dan sê: ‘Waarom het jy so gemaak?’”+