Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 19:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar Dawid het gesê: “Wat het ek met julle te doen,+ seuns van Seruʹja, dat julle vandag vir my ’n teenstander+ sou word? Sal enigiemand vandag in Israel doodgemaak word?+ Want weet ek nie goed dat ek vandag koning oor Israel is nie?”

  • 2 Konings 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En Eliʹsa het vir die koning van Israel gesê: “Wat het ek met u te doen?+ Gaan na die profete+ van u vader en na die profete van u moeder.” Maar die koning van Israel het vir hom gesê: “Nee, want Jehovah het hierdie drie konings geroep om hulle in die hand van Moab te gee.”+

  • Lukas 9:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 Maar hy het omgedraai en hulle bestraf.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel