2 En daar was ’n man in Maon,+ en sy werk was in Karmel.+ En die man was baie vermoënd, en hy het drieduisend skape en duisend bokke gehad; en hy was besig om sy skape in Karmel te skeer.+
3 En sy vee+ het bestaan uit seweduisend skape en drieduisend kamele en vyfhonderd spanne beeste en vyfhonderd eselinne, tesame met ’n baie groot groep knegte; en dié man het die grootste van al die Oosterlinge+ geword.