Rut 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En Rut het gesê: “Moenie by my pleit om u te verlaat nie, om terug te draai en u nie te vergesel nie; want waar u gaan, sal ek gaan, en waar u oornag, sal ek oornag.+ U volk sal my volk wees,+ en u God my God.+ Spreuke 17:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+ Spreuke 18:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+ Hebreërs 10:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Ons is dan nou nie die soort wat terugdeins tot vernietiging nie,+ maar die soort wat geloof het tot die behoud van die siel.+
16 En Rut het gesê: “Moenie by my pleit om u te verlaat nie, om terug te draai en u nie te vergesel nie; want waar u gaan, sal ek gaan, en waar u oornag, sal ek oornag.+ U volk sal my volk wees,+ en u God my God.+
17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+
24 Daar is metgeselle wat geneig is om mekaar te verpletter,+ maar daar is ’n vriend wat sterker aanhang as ’n broer.+
39 Ons is dan nou nie die soort wat terugdeins tot vernietiging nie,+ maar die soort wat geloof het tot die behoud van die siel.+