-
2 Samuel 19:43Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
43 Maar die manne van Israel het die manne van Juda geantwoord en gesê: “Ons het tien dele aan die koning,+ sodat ons selfs in Dawid meer as jy het. Waarom het jy ons dan met veragting behandel, en waarom het dit nie in die eerste plek ons saak geword+ om ons koning terug te bring nie?” Maar die woord van die manne van Juda was harder as die woord van die manne van Israel.
-