4 En ek het al die harde werk en al die bedrewenheid in die werk gesien,+ dat dit die wedywering van die een teenoor die ander beteken;+ ook dit is nietigheid en ’n gejaag na die wind.
26 Julle moet egter nie so wees nie.+ Maar laat hy wat die grootste onder julle is, soos die jongste word,+ en die een wat as die vernaamste optree, soos die een wat dien.+