Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het Uriʹa vir Dawid gesê: “Die Ark+ en Israel en Juda woon in hutte, en my heer Joab en die knegte van my heer+ het in die veld kamp opgeslaan, en ek—sal ek in my eie huis ingaan om te eet en te drink en om by my vrou te gaan lê?+ So waar as u lewe en so waar as u siel lewe,+ ek sal dit nie doen nie!”

  • 1 Konings 1:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En die koning het vir hulle gesê: “Neem die knegte+ van julle heer saam met julle, en julle moet my seun Salomo op die muilmerrie laat ry wat aan my behoort+ en hom na Gihon+ afneem.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel