Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 41:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Wat meer is, hy het hom laat ry in die tweede erewa wat hy gehad het,+ sodat hulle voor hom sou uitroep: “Awrék!” en so is hy oor die hele Egipteland aangestel.

  • 1 Konings 1:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En die priester Sadok+ en die profeet Natan+ en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, en die Keretiete+ en die Peletiete+ het afgegaan en Salomo op die muilmerrie van koning Dawid laat ry+ en hom toe na Gihon+ gebring.

  • Ester 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 laat hulle koninklike klere+ bring waarmee die koning hom klee en ’n perd waarop die koning ry+ en op die kop waarvan die koninklike hooftooisel gesit is.

  • Sagaria 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Wees baie bly, o dogter van Sion.+ Roep triomfantlik uit,+ o dogter van Jerusalem. Kyk! Jou koning+ kom na jou toe.+ Hy is regverdig, ja, gered;+ nederig,+ en hy ry op ’n esel, ja, op ’n volgroeide dier, die hingsvul van ’n eselin.+

  • Lukas 19:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En hulle het hom na Jesus toe gelei, en hulle het hulle boklere oor die hingsvul gegooi en Jesus daarop laat sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel