2 Samuel 8:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, was oor die Keretiete+ en die Peletiete.+ Wat die seuns van Dawid betref, hulle het priesters geword.+ 1 Kronieke 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+
18 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, was oor die Keretiete+ en die Peletiete.+ Wat die seuns van Dawid betref, hulle het priesters geword.+
17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+