Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 23:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat Benaʹja+ betref, die seun van Joʹjada,+ die seun van ’n dapper man, wat baie dade in Kabʹseël+ gedoen het, hy het die twee seuns van Aʹriël uit Moab doodgemaak; en hy het afgeklim en ’n leeu+ binne-in ’n waterput doodgemaak op ’n sneeudag.+

  • 1 Konings 1:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 En die koning het die priester Sadok en die profeet Natan en Benaʹja, die seun van Joʹjada, en die Keretiete en die Peletiete saam met hom gestuur, en hulle het hom op die muilmerrie van die koning laat ry.+

  • 1 Konings 2:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Daarop het die koning Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, in sy plek oor die leër aangestel;+ en die koning het die priester Sadok in die plek van Abjaʹtar aangestel.+

  • 1 Kronieke 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En Benaʹja,+ die seun van Joʹjada,+ was oor die Keretiete+ en die Peletiete;+ en die seuns van Dawid was die eerste in posisie aan die sy van die koning.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel