18 En al sy knegte het langs hom oorgetrek; en al die Keretiete en al die Peletiete+ en al die Gittiete,+ seshonderd man wat hom uit Gat+ gevolg het, het voor die koning se aangesig oorgetrek.
38 En die priester Sadok+ en die profeet Natan+ en Benaʹja,+ die seun van Joʹjada, en die Keretiete+ en die Peletiete+ het afgegaan en Salomo op die muilmerrie van koning Dawid laat ry+ en hom toe na Gihon+ gebring.