Psalm 55:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+ Spreuke 26:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Met sy lippe maak die hater hom onherkenbaar, maar in sy binneste koester hy bedrog.+ Miga 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die lojale het van die aarde af vergaan, en onder die mensdom is daar geen regskapene nie.+ Hulle lê almal op die loer na bloedvergieting.+ Hulle maak elkeen met ’n sleepnet jag op sy eie broer.+
21 Gladder as botter is die woorde van sy mond,+Maar sy hart is geneig om te veg.+Sy woorde is sagter as olie,+Maar hulle is ontblote swaarde.+
2 Die lojale het van die aarde af vergaan, en onder die mensdom is daar geen regskapene nie.+ Hulle lê almal op die loer na bloedvergieting.+ Hulle maak elkeen met ’n sleepnet jag op sy eie broer.+