2 Samuel 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En stuur nou gou en vertel Dawid+ en sê: ‘Moenie vannag in die woestynvlaktes van die wildernis bly nie, maar u moet ook vir seker oortrek,+ sodat die koning en al die mense wat by hom is, nie verswelg+ word nie.’” Psalm 124:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dan sou hulle ons lewend verswelg het+Toe hulle toorn teen ons ontvlam het.+
16 En stuur nou gou en vertel Dawid+ en sê: ‘Moenie vannag in die woestynvlaktes van die wildernis bly nie, maar u moet ook vir seker oortrek,+ sodat die koning en al die mense wat by hom is, nie verswelg+ word nie.’”