2 Samuel 20:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Ek verteenwoordig die vredeliewendes+ en getroues+ van Israel. U is daarop uit om ’n stad+ en ’n moeder in Israel dood te maak. Waarom sou u die erfdeel+ van Jehovah verswelg?”+ Psalm 35:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Laat hulle tog nie in hulle hart sê: “Ha, ons siel!” nie.+Laat hulle nie sê: “Ons het hom verswelg” nie.+
19 Ek verteenwoordig die vredeliewendes+ en getroues+ van Israel. U is daarop uit om ’n stad+ en ’n moeder in Israel dood te maak. Waarom sou u die erfdeel+ van Jehovah verswelg?”+
25 Laat hulle tog nie in hulle hart sê: “Ha, ons siel!” nie.+Laat hulle nie sê: “Ons het hom verswelg” nie.+