Prediker 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En ’n behoeftige maar wyse man is daarin gevind, en dié het deur sy wysheid aan die stad ontkoming verskaf.+ Maar geen mens het dié behoeftige man onthou nie.+ Prediker 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wysheid is beter as oorlogswapens, en net een sondaar kan baie goeie dinge tot niet maak.+
15 En ’n behoeftige maar wyse man is daarin gevind, en dié het deur sy wysheid aan die stad ontkoming verskaf.+ Maar geen mens het dié behoeftige man onthou nie.+