-
2 Samuel 20:22Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
22 Dadelik het die vrou in haar wysheid+ na al die mense toe gegaan, en hulle het die kop van Seba, die seun van Bigri, afgekap en dit na Joab toe gegooi. Daarop het hy op die horing geblaas,+ en toe is hulle van die stad af verstrooi, elkeen na sy huis; en Joab het na Jerusalem na die koning toe teruggekeer.
-