11 Toe het Boas geantwoord en vir haar gesê: “Aan my is alles breedvoerig vertel+ wat jy ná die dood van jou man vir jou skoonmoeder gedoen het,+ en hoe jy jou vader en jou moeder en die land van jou familielede verlaat het en na ’n volk toe gegaan het wat jy voorheen nie geken het nie.+