Psalm 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+ Psalm 77:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Die geluid van u donder was soos strydwawiele;+Weerligstrale het die vrugbare land verlig;+Die aarde het in beroering geraak en begin bewe.+ Psalm 97:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Sy weerligstrale het die vrugbare land verlig;+Die aarde het dit gesien en ineengekrimp van pyn.+
7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+
18 Die geluid van u donder was soos strydwawiele;+Weerligstrale het die vrugbare land verlig;+Die aarde het in beroering geraak en begin bewe.+