Eksodus 19:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+ 2 Samuel 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En die aarde het heen en weer begin skud en bewe;+Ja, die fondamente van die hemel het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+
18 En die hele berg Siʹnai het gerook,+ omdat Jehovah in vuur daarop neergedaal het;+ en sy rook het bly opstyg soos die rook van ’n droogoond,+ en die hele berg het geweldig gebewe.+
8 En die aarde het heen en weer begin skud en bewe;+Ja, die fondamente van die hemel het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+