Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Hy rig ’n geringe op uit die stof;+

      Uit die asput hef hy ’n arme op,+

      Om hulle by edeles te laat sit; en hy gee aan hulle ’n troon van heerlikheid+ as ’n besitting.+

      Want aan Jehovah behoort die aarde se stutte,+

      En hy plaas die vrugbare land daarop.

  • 1 Kronieke 16:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Krimp ineen van pyn weens hom, alle bewoners van die aarde!

      Ook is die vrugbare land stewig gevestig:

      Niks sal dit ooit laat wankel nie.+

  • Psalm 9:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 En hy sal die vrugbare land oordeel in regverdigheid;+

      Hy sal volksgroepe geregtelik verhoor in geregtigheid.+

  • Psalm 33:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Laat almal op die aarde Jehovah vrees.+

      Laat al die bewoners van die vrugbare land vir hom bang wees.+

  • Psalm 77:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Die geluid van u donder was soos strydwawiele;+

      Weerligstrale het die vrugbare land verlig;+

      Die aarde het in beroering geraak en begin bewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel