Eksodus 15:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En deur die asem van u neusgate+ is waters opgehoop;Dit het bly staan soos ’n dam van vloedwaters;Die bruisende waters is in die hart van die see gestol. Psalm 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+
8 En deur die asem van u neusgate+ is waters opgehoop;Dit het bly staan soos ’n dam van vloedwaters;Die bruisende waters is in die hart van die see gestol.
15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+