2 Samuel 22:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die stroombeddings van die see het sigbaar geword,+Die fondamente van die vrugbare land+ is blootgelê,Deur die bestrawwing van Jehovah, weens die geblaas van die asem van sy neusgate.+ Psalm 18:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+
16 En die stroombeddings van die see het sigbaar geword,+Die fondamente van die vrugbare land+ is blootgelê,Deur die bestrawwing van Jehovah, weens die geblaas van die asem van sy neusgate.+
15 En die stroombeddings van die waters het sigbaar geword,+En die fondamente van die vrugbare land is blootgelê+Weens u bestrawwing, o Jehovah, weens die geblaas van die asem van u neusgate.+