Job 34:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Om die geroep van die geringe tot hom te laat kom;En so hoor hy die geroep van die geteisterdes.+ Sefanja 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal beslis ’n nederige en geringe volk in jou laat oorbly,+ en hulle sal by die naam van Jehovah toevlug soek.+
12 En ek sal beslis ’n nederige en geringe volk in jou laat oorbly,+ en hulle sal by die naam van Jehovah toevlug soek.+