Psalm 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer. Psalm 119:140 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 140 U woord is deur en deur gelouter,+En u kneg het dit lief.+ Spreuke 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Elke woord van God is gelouter.+ Hy is ’n skild vir dié wat hulle toevlug tot hom neem.+
6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer.