Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 22:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+

      Die woord van Jehovah is gelouter.+

      ’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+

  • Psalm 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Die woorde van Jehovah is suiwer woorde,+

      Soos silwer wat in ’n smeltoond van die aarde gelouter is, sewe keer gesuiwer.

  • Psalm 18:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 Wat die ware God betref, volmaak is sy weg;+

      Die woord van Jehovah is gelouter.+

      ’n Skild is hy vir almal wat hulle toevlug tot hom neem.+

  • Psalm 119:140
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 140 U woord is deur en deur gelouter,+

      En u kneg het dit lief.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel