Psalm 18:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Ek sal hulle verpletter sodat hulle nie sal kan opstaan nie;+Hulle sal onder my voete val.+ Psalm 110:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+ Maleagi 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “En julle sal beslis die goddeloses vertrap, want hulle sal soos poeier onder julle voetsole word op die dag waarop ek optree”,+ het Jehovah van die leërs gesê.
110 Jehovah het vir my Here gesê:+“Sit aan my regterhand+Totdat ek jou vyande ’n voetbank vir jou voete maak.”+
3 “En julle sal beslis die goddeloses vertrap, want hulle sal soos poeier onder julle voetsole word op die dag waarop ek optree”,+ het Jehovah van die leërs gesê.