Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 3:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En ek+ sal vyandskap+ stel tussen jou+ en die vrou+ en tussen jou saad+ en haar saad.+ Hy+ sal jou+ kop vermorsel,+ en jy+ sal hom+ in die hakskeen wond.”+

  • Miga 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En my vyandin sal dit sien, en skaamte sal haar bedek+ wat vir my gesê het: “Waar is hy, Jehovah jou God?”+ My oë sal op haar neersien.+ Nou sal sy ’n plek van vertrapping word, soos die modder van die strate.+

  • Sagaria 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En hulle sal soos sterk manne+ word wat in die geveg die modder van die strate vertrap.+ En hulle sal in die geveg gewikkel raak, want Jehovah is met hulle;+ en die perderuiters sal beskaamd moet staan.+

  • Romeine 16:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Wat die God betref wat vrede gee,+ hy sal Satan binnekort onder julle voete verbrysel.+ Mag die onverdiende goedhartigheid van ons Here Jesus met julle wees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel