1 Samuel 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Gevolglik het Dawid met sy manne na Kehiʹla gegaan en teen die Filistyne geveg en hulle vee weggedryf, maar hulle met ’n groot slagting verslaan; en Dawid het die redder van die inwoners van Kehiʹla geword.+ Psalm 44:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+
5 Gevolglik het Dawid met sy manne na Kehiʹla gegaan en teen die Filistyne geveg en hulle vee weggedryf, maar hulle met ’n groot slagting verslaan; en Dawid het die redder van die inwoners van Kehiʹla geword.+
3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+