Psalm 37:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+ Nahum 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “Kyk! Op die berge die voete van iemand wat goeie nuus bring, wat vrede verkondig.+ O Juda, vier jou feeste.+ Betaal jou geloftes;+ want geen deugniet sal ooit weer deur jou trek nie.+ Hy sal beslis heeltemal uitgeroei word.”+
10 En nog net ’n klein rukkie en die goddelose sal daar nie meer wees nie;+En jy sal beslis ag gee op sy plek, en hy sal daar nie wees nie.+
15 “Kyk! Op die berge die voete van iemand wat goeie nuus bring, wat vrede verkondig.+ O Juda, vier jou feeste.+ Betaal jou geloftes;+ want geen deugniet sal ooit weer deur jou trek nie.+ Hy sal beslis heeltemal uitgeroei word.”+