Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 24:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hulle het ’n klein rukkie hoog geword, dan is hulle daar nie meer nie,+

      En hulle is verlaag;+ soos al die ander word hulle afgepluk,

      En soos die top van ’n graanaar word hulle afgesny.

  • Hebreërs 10:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Want nog “’n baie kort rukkie”,+ en “hy wat kom, sal kom en sal nie talm nie”.+

  • 1 Petrus 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar die einde van alles het naby gekom.+ Wees dus gesond van verstand+ en wees waaksaam met die oog op gebede.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel